Ik moet een werkstuk maken over HD-DVD, maar na een hele tijd googlen kan ik alleen maar korte informatie vinden over de strijd tussen Blue-ray en HD-DVD maar geen specifieke informatie over de HD-DVD. Ik heb geen informatie over Blue-ray nodig en daarom is het heel moeilijk om alleen informatie te vinden over HD-DVD. Dit kon ik nog vinden over de HD-DVD maar dat is niet echt veel informatie. Als iemand kan helpen met wat meer informatie post dan dat dan hier. Alvast bedankt.
HD-DVD is die nuwe DVD-standaard vir High Definition-televisie en -rolprente. 'n Groter kapasiteit van sowat 15 GB (eenlaag-HD-DVD) en 30 GB (dubbellaag-HD-DVD) sal verseker dat die miljoene kleure, skerpe details en ruimtelike indruk van die HDTV-standaard met HD-DVD-spelers weergegee kan word. Danksy die nuwe blou-laser-tegnologie sal tot by 8 ure van HD-rolprente gestoor kan word. Naas Dolby Digital Plus, 'n verbeterde versie van die ruimteklankformaat Dolby Digital, sal ook klank in MLP (Meridian Lossless Packing), die oudio-standaard van die DVD-Oudio, gestoor kan word. 'n Aantal Hollywood-ateljees (waaronder Warner Bros., Universal en Paramount) kondig in Januarie 2005 tydens die Consumer Electronics Show-tentoonstelling in Las Vegas 'n eerste reeks van sowat 80 rolprente in hierdie formaat aan wat teen die einde van die jaar vrygestel sal word.
Die nuwe HD-DVD-RW-standaard wat deur die DVD Forum goedgekeur is kan op 'n skyfie van 20 GB 5.5 ure van HDTV-programme stoor. Hierdie skyfies is bestem vir HD-DVD-opnemers wat vanaf 2005 beskikbaar sal wees. Met hul HD-DVD-aandrywers, -spelers en -opnemers sal verbruikers ook CD's en DVD's kan speel.
Sanyo en NEC kondig in Desember 2004 aan dat hulle 'n DVD-aandrywer ontwikkel het wat die formate HD-DVD, DVD en CD sal kan lees. Hiervoor word die laseropnemer se liggolflengte aan die verskillende formate aangepas. Die nywerheid bedoel om sodoende vir die verbruiker 'n maklike oorgang van CD en DVD tot HD-DVD moontlik te maak.